Air France

Air France
IATA ICAO Roepteken
AF AFR Air Francy
Gestig7 Oktober 1933
HoofspilleParys-Charles de Gaulle
Parys Orly-lughawe
FokusstedeVerskeie
LojaliteitsprogramFlying Blue
AlliansieSkyTeam
Vlootgrootte216
Bestemmings211
HoofkantoorRoissypôle, Tremblay-en-France
SleutelpersoneAnne Rigail (H.U.B.)
Omset€16,1 miljard (2018)[1]
Bedryfsinkomste€266 miljoen (2018)[1]
Werknemers84 602 (Desember 2016)
Webwerfhttp://www.airfrance.com

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Vir die Sweedse musiekgroep, sien Air France (musiekgroep).

Die Franse lugdiens Air France (Frans: Compagnie Nationale Air France) is tans 'n dogtermaatskappy van Air France-KLM. Voor die oorname van die Nederlandse lugdiens KLM (Koninklike Lugvaartmaatskappy) in Mei 2004 opereer Air France as die nasionale lugdiens van Frankryk. Die lugredery het in 2013 byna 70 000 werknemers in diens gehad.

Die maatskappy, wat sy hoofkwartier op die Roissy-Charles de Gaulle-lughawe naby Parys het, is volgens omset die grootste en volgens passasiers-kilometers die derde grootste lugdiens ter wêreld.

Air France-KLM is tans 'n lid van die SkyTeam Alliance en werk hier nou saam met Delta Air Lines, Aéromexico, Korean Air, CSA Czech Airlines, Alitalia, Northwest Airlines en Continental Airlines.

Air France het deur die samesmelting van 'n aantal lugvaartmaatskappye ontstaan en later self verskeie lugdienste oorgeneem.

  1. 1,0 1,1 "argiefkopie" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Februarie 2019. Besoek op 19 Desember 2020.
  2. "skyteam.com" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 22 Januarie 2013. Besoek op 9 Februarie 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne